POT-SHOT

iss

Wees 'n trotse Jagter/Be a proud hunter

Latest News

Algemeen/General

Huntex

Benutting/Utilization

Bewaring/Conservation

In my teleskoop/telescope

Jagsake/Hunting

Wapens/Arms

Kompetisies/Competitions

Navorsing/Research

Opleiding/Training

Kampvuur/Campfire

Classified Ads

Survey / Meningsopname

POT-SHOT Website

About Us

Subscribe

Unsubscribe

Advertise Here

Search POT-SHOT

saf

Huntersnetworks

Mes is 'n moet * Internetaankope * Soek 'n nuwe naam vir jag
Published on 31 August 2010

sako

Comments

Ons begin hierdie week 'n "nuwe kategorie", In my teleskoop, waar ons na 'n hele reeks verskillende goed kyk maar hoofsaaklik dit wat in die winkelvensters gebeur.

Huntex
[ View All ]


n Jagter sonder mes is beter af tuis
30 Aug 2010

Naas sy geweer of boog, is die jagter se mes seker die belangrikste item wat hy met hom saamdra jagveld toe. Vir menige mesdraers is hul gunsteling mes egter meer as net ‘n handige stukkie gereedskap: dit is byna soos ‘n spesiale verstandhouding tussen man en mes.
(7 Opmerkings)
[ Lees Meer ] [ In English ]



Benutting/Utilization
[ View All ]


biltong

Braairibbetjie is 'n Bok vir Sports
30 Aug 2010

Daar is min dinge wat in die komkbuis lekkerder ruik as braairibbetjie. As ‘n man van die jagveld kom en daar is nie tyd vir baie fieterjasies nie, moet jy gou speel met daardie lekker-r-r sjoussh om die ribbetjies te komplementeer.
[ Lees Meer ] [ In English ]



In my teleskoop/telescope
[ View All ]


In my teleskoop: Internetaankope en Hoe Dit Werk.
30 Aug 2010

Pot-Shot bedank lesers vir die goeie terugvoering oor jagprodukpryse. Dit het verdere ondersoek na internetaankope en hoe dit werk genoodsaak. ‘n Leser het ook sy persoonlike ervaring met ons gedeel.
(15 Opmerkings)
[ Lees Meer ] [ In English ]



Kompetisies/Competitions
[ View All ]


Skuts se Sondes Gaan Hul In-hael by Durban Deep
27 Aug 2010

SAJWV se Inter-tak Haelgeweerskietkompetisie vind Saterdag 2 Oktober op die skietbaan van Durban Deep in Roodepoort plaas en te oordeel na verlede jaar se kompetisie gaan dit 'n dag vol pret en plesier wees...
[ Lees Meer ] [ In English ]



Opleiding/Training
[ View All ]


Stel vas Wat's Fout met die Blou Bulle
28 Aug 2010

’n Kort kursus oor Dieresiektes op die Plaas word op 15 Oktober deur Africa Land-Use Training by die Sentrum vir Wildlewebestuur op die Universiteit van Pretoria se Proefplaas teen ‘n koste van R650 per kop aangebied met middagete ingesluit.
[ Lees Meer ] [ In English ]



Kampvuur/Campfire
[ View All ]


Jagters Moet Herdoop Word
30 Aug 2010

Die debat gaan nog ’n lang ruk met ons wees. Twee jaar terug het dit gegaan oor jagter of biltongjagter. Ongelukkig maak die term “jagter” ons skuldig aan al die wandade wat onder díe woord “jag” gepleeg word. Is dit nie tyd dat ons vir ons ’n nuwe naam kry nie?
(21 Opmerkings)
[ Lees Meer ] [ In English ]



 
w2c

Copyright 2010 Pacific Breeze 353 (Pty) Ltd, POT-SHOT & OJB Web Development.

Online Publishers Association

All rights reserved. POT-SHOT encourages freedom of speech and the expression of diverse views. The views of columnists published on POT-SHOT are therefore their own and do not necessarily represent the views of SAHGCA. POT-SHOT, its sponsors, contributors and advertisers disclaim all liability for any loss, damage, injury or expense that might arise from the use of, or reliance upon, the services contained herein.

For Advertising inquiries, click here.