Protea Boekwinkel

Bergzicht Plaza Andringastraat Stellenbosch Verkope (021) 882-9100 Bestuurder: (021) 882-9103

Latest News

Funksies/Events

Fiksie/Fiction

Filosofie/Philosophy

Geskiedenis/History

Digkuns/Poetry

Wetenskap/Science

Biografie/Biography

Kookkuns/Food

Politiek/Politics

Godsdiens/Religion

Jeug/Youth

Sielkunde/Psychology

Algemeen/General

Topverkopers/Bestsellers

Protea Boekwinkel Website

About Pacific Breeze

Subscribe

Unsubscribe

Advertise Here

Search

Nuusbrief 336 Newsletter

Published on 29 September 2016


Hasukkah shef David - Die tent van Dawid
Marzanne Leroux-Van der Boon

28 Sep 2016


Latest News

AGTERGROND: Rivkah is weer swanger. Al het haar dokter nege jaar gelede gesê dit kan nooit weer nie. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog "n kind in die wêreld te bring? Nasies maak oorlog teen mekaar; daar is selfs oorlog tussen mense van dieselfde land. "n Familietragedie ruk die Krige-gesin terug na die werklikheid toe. Soveel so dat Yoshi begin wonder waar HaShem dan is. Soos die geboortepyne van sy ma begin, vind hy egter troos in Yeshua se woorde dat sy terugkoms ook soos "n geboorte gaan wees en dit sal beteken dat die tyd naby is vir Hom om Hasukkah shel David weer op te rig ...

OOR DIE SKRYWER: Marzanne Leroux-Van der Boon is in Somerset-Wes in die Wes-Kaap gebore. Na skool behaal sy "n onderwysdiploma aan die Opleidingskollege op Oudtshoorn en studeer ook later aan Unisa. Sy gee tot 1993 Afrikaans in Constantia in Kaapstad. Sedertdien skryf en vertaal sy voltyds. In 1993 ontvang sy die FAK/Helpmekaarfonds-prys vir Ontspanningsleesstof vir haar roman, "Klaprose teen die wind"�. In 2004 ontvang Marzanne die ATKV-prosaprys vir "Granate bloei in Jerusalem"�. Marzanne woon in Constantia in Kaapstad.

[ISBN: 9780796319968 , 366 ble., Lux Verbi, R185.00]

[ Back ]


Bookmark and Share
 
protea

Copyright 2017 Pacific Breeze 353 (Pty) Ltd, Protea Boekwinkel & OJB Web Development.

DMMA

All rights reserved. Protea Boekwinkel encourages freedom of speech and the expression of diverse views. The views of columnists published on Protea Boekwinkel are therefore their own and do not necessarily represent the views of Protea Boekwinkel. Protea Boekwinkel, its sponsors, contributors and advertisers disclaim all liability for any loss, damage, injury or expense that might arise from the use of, or reliance upon, the services contained herein.

For Advertising inquiries, click here.