Protea Boekwinkel

Bergzicht Plaza Andringastraat Stellenbosch Verkope (021) 882-9100 Bestuurder: (021) 882-9103

Latest News

Funksies/Events

Fiksie/Fiction

Filosofie/Philosophy

Geskiedenis/History

Digkuns/Poetry

Wetenskap/Science

Biografie/Biography

Kookkuns/Food

Politiek/Politics

Godsdiens/Religion

Jeug/Youth

Sielkunde/Psychology

Algemeen/General

Topverkopers/Bestsellers

Protea Boekwinkel Website

About Pacific Breeze

Subscribe

Unsubscribe

Advertise Here

Search

Nuusbrief 336 Newsletter

Published on 29 September 2016


Koukonap - Johann Botha
28 Sep 2016


Latest News

AGTERGROND: Net soos die Vaalrivier in vloed die dorpie Koukonap bedreig, bly die Fouries se lewens ook nie onaangeraak deur die groter kragte van die middel twintigste eeu nie. Lood en Lenie se seun Dries en sy twee broers is gedurig op die rivier in hul kano's. Daar is Ênie Malmok en Japie Tarentaal van die lokasie, oupa Sarel wat dalk ? regte, egte Boereheld was, neef Boet wat doedelsak speel in die kroeg . . . die hele kringloop van die lewe.

OOR DIE SKRYWER: Johann het op Douglas skoolgegaan en aan die US studeer. Hy werk daarna as joernalis, dosent en bemarkingshoof van Nasionale Parke. Hy sluit sy loopbaan af by Die Burger. Met "Koukonap"� onderbreek hy ? skryfstilte van byna twee dekades. Sy vroeë bundel verhale, getiteld "Groot vyf"�, is met die Eugène Maraisprys bekroon.

[ISBN: 9780795801273 , sagteband, 384 ble., Quellerie, R260.00]

[ Back ]


Bookmark and Share
 
protea

Copyright 2017 Pacific Breeze 353 (Pty) Ltd, Protea Boekwinkel & OJB Web Development.

DMMA

All rights reserved. Protea Boekwinkel encourages freedom of speech and the expression of diverse views. The views of columnists published on Protea Boekwinkel are therefore their own and do not necessarily represent the views of Protea Boekwinkel. Protea Boekwinkel, its sponsors, contributors and advertisers disclaim all liability for any loss, damage, injury or expense that might arise from the use of, or reliance upon, the services contained herein.

For Advertising inquiries, click here.