Protea Boekwinkel

Bergzicht Plaza Andringastraat Stellenbosch Verkope (021) 882-9100 Bestuurder: (021) 882-9103

Latest News

Funksies/Events

Fiksie/Fiction

Filosofie/Philosophy

Geskiedenis/History

Digkuns/Poetry

Wetenskap/Science

Biografie/Biography

Kookkuns/Food

Politiek/Politics

Godsdiens/Religion

Jeug/Youth

Sielkunde/Psychology

Algemeen/General

Topverkopers/Bestsellers

Protea Boekwinkel Website

About Pacific Breeze

Subscribe

Unsubscribe

Advertise Here

Search

Nuusbrief 336 Newsletter

Published on 29 September 2016


Kruispad - Willie J. Botes
28 Sep 2016


Latest News

AGTERGROND: Wie het opdrag gegee om Esmé te laat vermoor? Wat het Esmé bedoel met haar laaste woorde aan Karel: "Ek is jammer."� Karel laat sy plaas Lientjie Vlei agter, in sy getroue werker Johannes se bekwame hande en begin sy soektog na die waarheid. Karel kom ook by 'n kruispad... watter rigting gaan hy op besluit. Karel ontdek 'n brief tussen Esmé se dokumente en hy besluit om na dié gastehuis te gaan waar Esmé vir Blanche moes ontmoet het. Maar wie is hierdie Blanche, want Esmé het nooit van haar gepraat nie. Hy ontmoet die beeldskone Kate en sy sluit by Karel aan na sy soeke oor die waarheid agter Esmé se dood. Maar is Kate werklik wie sy sê sy is.

OOR DIE SKRYWER: Willie J Botes is gebore in Pretoria en matrikuleer aan Potchefstroom Gimnasium. Na skool het hy soos enige ander jong seun van daardie tyd sy militêre diensplig voltooi. Daarna by verskeie staatsinstellings gewerk. Later jare het hy oorgeskakel na die privaat sektor waar hy "n gespesialiseerde IT-rigting gevolg het met MCSE (Microsoft Certified System Engineer) agter sy naam. In 2010 publiseer hy sy eerste genealogiese boek en in 2013 die tweede. Hierdie twee boeke spruit uit intensiewe genealogiese navorsing sedert die vroeë 1990's. "Kruispad"� is sy eerste roman.

[ISBN: 9781928349389, sagteband, 288 ble., Groep 7 Drukkers en Uitgewers, R260.00]

[ Back ]


Bookmark and Share
 
protea

Copyright 2017 Pacific Breeze 353 (Pty) Ltd, Protea Boekwinkel & OJB Web Development.

DMMA

All rights reserved. Protea Boekwinkel encourages freedom of speech and the expression of diverse views. The views of columnists published on Protea Boekwinkel are therefore their own and do not necessarily represent the views of Protea Boekwinkel. Protea Boekwinkel, its sponsors, contributors and advertisers disclaim all liability for any loss, damage, injury or expense that might arise from the use of, or reliance upon, the services contained herein.

For Advertising inquiries, click here.