What2Cook

Your shopping list and recipe's for the week. www.what2cook.co.za

Latest News

Monday

Tuesday

Wednesday

Thursday

Friday

Editor's Comments

Your Spice Rack

Shopping list

Upcoming Taste Events

Weekend's Delight

Submit Your Recipe

About Pacific Breeze

Subscribe

Unsubscribe

Advertise Here

Search

Editor's Comments

Lekker wild! - 100 keur wildsvleisresepte uit www.pot-shot.co.za
Andries Botha & Willem Krog

18 Sep 2013

AGTERGROND: Hierdie resepteboek is die arbeid van Willem Krog en wyle Andries Botha. Dit bevat 'n 100 resepte net van wildsvleis wat die afgelope 5 jaar in Pot-Shot verskyn het. Die boek is 'n 150 bladsy, volkleur boek met sommer baie foto's wat 'n mens se mond laat water ...

FLAPTEKS: "Daar is tans 'n oplewing in die mark vir wildsvleis wat gestimuleer word deur 'n veldtog van Wildlife Ranching SA, die verteenwoordigende liggaam van Suid-Afrika se sowat 12 000 wildplaaseienaars. Suid-Afrikaners is toenemend besig om wildsvleis op die tafel te sit. Hoewel wildsvleis besig is om al gewilder te word, sal dit altyd 'n fynproewersdis bly wat daardie aardse gees van Afrika adem.
[ View More ]

Lekker Wild - Boekresensie
19 Aug 2013

Menig 'n biltongjagter maak die fout om die jagseisoen se oes alleenlik in terme van biltong en droëwors te sien.

As mens met wildsvleis grootgeword het wat doodgegooi is met naeltjies en ander speserye om die "wilde"� smaak te tem, is dit dalk te verstane dat sommiges ietwat lugtig is om daardie Blesbok boud te bêre vir die oond eerder as om biltong daarvan te laat maak. Of miskien het jy al vantevore 'n wildsgereg vir vriende en familie voorgesit net om verlëe toe te kyk hoe die mense langtand kou aan 'n taai, droë maaltyd.
[ View More ]

n Resepteboek met 'n 100 Keur Wildsvleisresepte
12 Aug 2013

Lekker Wild is 'n versameling uit die keur van wildsvleis-resepte wat die afgelope paar jaar in Pot-Shot, Internet-nuusbrief van die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV), verskyn het.
[ View More ]

Lekker Wild! - Resepteboek
08 Aug 2013

Lekker Wild! Respeteboek is finaal hier. Die resepteboek is die arbeid van Willem Krog en wyle Andries Botha. Dit bevat 'n 100 resepte net van wildsvleis wat die afgelope 5 jaar in Pot-Shot verskyn het. Die boek is n 150 bladsy volkleur boek met foto's en kan bestel word aangesien geen boekwinkel kans sien vir so n boek nie - die mark is blykbaar te klein. Hulle weet nie hoe lekker wildsvleis is nie.
[ View More ]
(2 Comments)

Transkei Pizza with Biltong and Beer - Global Pizza Challenge at Hostex 2013 best Pizza
22 Mar 2013

Pieter Malan won the Global Pizza Challenge at Hostex 2013 with Transkei-pizza using biltong and beer. He was so generous as to share his recipe
[ View More ]

Diet That Combines Cholesterol-Lowering Foods Results in Greater Decrease in LDL Than Low-Saturated Fat Diet, Study Finds
26 Aug 2011

Persons with high cholesterol who received counseling regarding a diet that combined cholesterol-lowering foods such as soy protein, nuts and plant sterols over 6 months experienced a greater reduction in their low-density lipoprotein cholesterol (LDL-C) levels
[ View More ]

Eating Nuts Daily Could Help Control Type 2 Diabetes and Prevent Complications, Study Suggests
29 Jul 2011

Eating nuts every day could help control Type 2 diabetes and prevent its complications,
[ View More ]

First Page | Prev Page | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | Next Page | Last Page

 

Copyright 2017 Pacific Breeze 353 (Pty) Ltd, What2Cook & OJB Web Development.

DMMA

All rights reserved. What2Cook encourages freedom of speech and the expression of diverse views. The views of columnists published on What2Cook are therefore their own and do not necessarily represent the views of W2C. What2Cook, its sponsors, contributors and advertisers disclaim all liability for any loss, damage, injury or expense that might arise from the use of, or reliance upon, the services contained herein.

For Advertising inquiries, click here.