|
AGTERGROND: Watter soort mens was dr. H.F. Verwoerd, die sesde premier van die Unie van Suid-Afrika en grondlegger van die huidige Republiek? Die bydraers tot hierdie boek skryf op onderhoudende wyse oor hoe hulle hom onthou, wat hulle saam met hom beleef het en oor hulle opvatting van sy politieke oogmerke. Die persoonlike aard van die bydraes verleen "n dimensie aan die boek wat in objektiewe geskiedskrywing ontbreek. Verwoerd tree te voorskyn as vriend, gesinsman, volksman, raadsman en leier.
[ View More ]
|
"History Matters"�  is an eloquent selection of writings over four decades by Bill Nasson, one of South Africa's most popular and highly respected historians. The pieces in this compendium are lively and entertaining, written with wit, humour and a finely tuned sense of irony. Chapters cover the Anglo-Boer War, the two World Wars, cricket, District Six, schooldays and education, Spike Lee, Hollywood and history, Mandela and other political biographies, and a great many other topics.
[ View More ]
|
AGTERGROND: Op 11 Februarie 2014 woon Wynand en Frances du Toit die 25ste herdenkingsvieringe van die ondertekening van die Brazzaville Protokol by. President Denis Sassou N"Guesso van die Republiek van die Kongo hang die Nasionale Meriete Order van die Kongo om Wynand se nek ... Wat hy daar beleef en besef, laat die laaste stukke van die legkaart in plek val, dertig jaar na sy gevangeneming in Cabinda, Angola. Lees hier in sy eie woorde van sy stryd om te oorleef, om weer 'n plek in die samelewing in te neem. Hoe hy en talle ander veteraan-soldate misbruik, misken, en verstoot is.
[ View More ]
|
AGTERGROND: Hierdie is die volle, grootliks onvertelde verhaal van Emily Hobhouse, wat nie net "n Anglo-Boereoorlogheld was nie, maar ook "n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. Elsabé Brits het Emily se handgeskrewe notas, dagboeke en plakboeke in "n trommel in Kanada gevind, en haal hieruit en uit ander nuwe bronne aan. Só gee sy "n genuanseerde, vars blik op "n buitengewone vrou wat voortdurend in die spervuur was. Van kleintyd het Emily haar verset teen haar lot. Vir vroue was daar min geleenthede en sy moes boonop haar siek pa oppas. Tog raak sy wêreldwyd betrokke by die stryd teen onreg en oorlog. In twee oorloë het sy duisende lewens gered, en tog is sy - "n ware patriot - in haar eie land onbekend en alleen dood.
[ View More ]
|
AGTERGROND: Die agtste en laaste deel van die reeks "Kolonie aan die Kaap"� beskryf die agteruitgang en verval van die VOC en die gevolge wat dit vir Kaap gehad het gedurende die laaste kwarteeu van die VOC-bewind. "Swanesang"� dek die tydperk vanaf die dood van goewerneur Rijk Tulbagh tot en met die eerste Britse besetting van die Kaap in 1795. Sy opvolgers, J.A van Pletterberg, J.C. de Graaff, die waarnemende goewerneur Rhenius en die laaste goewerneur, J.A. Sluysken, en die onsekerheid wat die laaste deel van die VOC-tydperk gekenmerk het, word belig.
[ View More ]
|
Powerful and moving, "Elephant Dawn"Â� is the complete, unforgettable story of one woman's remarkable and life-changing association with the Presidential Elephants of Zimbabwe, a celebrated clan of wild, free-roaming giants. It comes at a time when elephants all around Africa face the very real threat of being poached to extinction for their ivory, and Zimbabwe continues to face tumultuous times.ÂÂÂ
[ View More ]
|
This year marks the 50th anniversary of the assassination of Dr Hendrik Verwoerd by Dimitri Tsafendas. Originally released in 1980, Henry Kenney's incisive study of the architect of apartheid and paragon of Afrikaner nationalism will be republished in 2016 to coincide with this significant moment in South Africa's modern history.
[ View More ]
|
|
|
Copyright 2018 Pacific Breeze 353 (Pty) Ltd, Protea Boekwinkel & OJB Web Development.
 |
All rights reserved. Protea Boekwinkel encourages freedom of speech and the expression of diverse views. The views of columnists published on Protea Boekwinkel are therefore their own and do not necessarily represent the views of Protea Boekwinkel. Protea Boekwinkel, its sponsors, contributors and advertisers disclaim all liability for any loss, damage, injury or expense that might arise from the use of, or reliance upon, the services contained herein.
For Advertising inquiries, click here.
|
|