Protea Boekwinkel

Bergzicht Plaza Andringastraat Stellenbosch Verkope (021) 882-9100 Bestuurder: (021) 882-9103

Latest News

Funksies/Events

Fiksie/Fiction

Filosofie/Philosophy

Geskiedenis/History

Digkuns/Poetry

Wetenskap/Science

Biografie/Biography

Kookkuns/Food

Politiek/Politics

Godsdiens/Religion

Jeug/Youth

Sielkunde/Psychology

Algemeen/General

Topverkopers/Bestsellers

Protea Boekwinkel Website

About Pacific Breeze

Subscribe

Unsubscribe

Advertise Here

Search

Sielkunde/Psychology

Drunk Tank Pink
The Subconscious Forces that Shape how we Think, Feel and Behave
Adam Alter

11 Mar 2015

Drunk Tank Pink' is a particular shade of pink. In 1979 psychologists discovered that it has an extraordinary effect: if you stare at it for two minutes, you dramatically weaken in strength.

In this brilliant study of the strange recesses of our minds, Adam Alter reveals the world is full of such hidden forces that shape our every thought, feeling and behaviour - without us ever realizing.
[ View More ]

Die bleek man op my hakke - My lewe met skisofrenie
Harriet Christou

16 Jul 2013

OORSIG: "n Hoogswanger vrou stort in "n koffiewinkel in duie, en word daarna wakker van die verskriklikste pyn. Sy lê op "n hospitaalbed, langs haar die man met die strepieshemp wat sy in die koffiewinkel herken het voordat sy inmekaar gesak het. Hy is besig om haar ongebore kind stuk vir stuk uit haar te sny...

Maar niemand weet hiervan behalwe Harriet nie. Niemand hoor ook die stemme wat so duidelik in haar kop praat nie. Niemand weet dat sy nie eers kan bad nie omdat haar bad voortdurend vol bloed is ... en tog is dit alles vir Harriet die allerverskriklikste werklikheid.
[ View More ]

Ag, Ma, Whatever - Selfone, neusringe en ander tienerkwessies
Dr. Linda Friedland

19 Jun 2013

INLEIDING: Moet dit altyd "n nagmerrie wees om tieners groot te maak? Is daar "n regte manier om dit te doen? Hoe kom ons deur hierdie moeilike tydperk sodat ons kan verseker dat ons kinders op die regte pad na volwassenheid kom?
OORSIG: Hierdie boek is "n praktiese en insiggewende gids oor hoe ouers die uitdagings kan hanteer van hierdie komplekse fase in hulle en hul kinders se lewens. Ouers moet leer hoe om goeie rolmodelle te wees vir hul tienerkinders. Vind uit hoe om 100 belangrike kwessies te hanteer.

[ View More ]

Eloquent Body - Dawn Garisch
30 Oct 2012

"As a medical doctor and a writer, I have lived a split life for many years. Slowly, very slowly, I am changing from a doctor who writes into a writer who doctors. They are the two legs of my working life, and I am merely shifting my weight from one to the other. It feels right. I feel on track. Over the years, this dual and parallel life has afforded me glimpses into the complexities of human behaviour in general, and also into the heart of my own condition. I am fascinated and concerned by the trends I see.
[ View More ]

Mens / of Monster - Die psige van 'n misdadiger - Carla van der Spuy
16 Oct 2012

Waarom moor, kaap en verkrag sommige mense en hoekom doen hulle dit soms herhaaldelik? Geweldsmisdaad is iets wat mense terselfdertyd verafsku en fassineer. Wat kan so verskriklik skeef loop dat 'n mens 'n monster word? Wat maak van 'n mens 'n monster en skuil hierdie monster in almal van ons? In "Mens of monster"� word die misdadiger vanuit die invalshoeke van verskeie kenners bekyk: sielkundiges en kriminoloë, gevangenes en hul geliefdes, asook diegene wat die esoteriese aanhang en wie se menings as hoogs omstrede beskou kan word. In hierdie boek word gepoog om objektief wetenskaplike, sowel as pseudo-wetenskaplike teorië te oorweeg.
[ View More ]

Samba - Reise met reënboë en ritmes - Jeanne Els
22 Aug 2012

"Samba"� is "n versameling van Jeanne Els se rubrieke wat oor die jare in koerante en tydskrifte verskyn het. Sy het al twee ander boeke uitgegee wat ook danstemas gehad het - Ligdans en Tango. In Samba neem sy die leser op wêreldreise en binnetogte, sy vertel hulle van plekke wat sy gesien het, ervarings wat sy gehad het en mense wat sy ontmoet het. Dis "n boek wat lesers sal wys dat "n mens kan dans te midde van teëspoed en ander dinge wat die lewe op ons pad bring.
[ View More ]

First Page | Prev Page | 1 | Next Page | Last Page

 

Copyright 2017 Pacific Breeze 353 (Pty) Ltd, Protea Boekwinkel & OJB Web Development.

DMMA

All rights reserved. Protea Boekwinkel encourages freedom of speech and the expression of diverse views. The views of columnists published on Protea Boekwinkel are therefore their own and do not necessarily represent the views of Protea Boekwinkel. Protea Boekwinkel, its sponsors, contributors and advertisers disclaim all liability for any loss, damage, injury or expense that might arise from the use of, or reliance upon, the services contained herein.

For Advertising inquiries, click here.